Delivery included to the United States

'n Nuwe Trek: Terug na u God: Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

'n Nuwe Trek: Terug na u God: Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

Paperback (09 Dec 2013) | Afrikaans

  • $11.60
Add to basket

Includes delivery to the United States

10+ copies available online - Usually dispatched within 7 days

Publisher's Synopsis

Die 1838-Gelofte-bewoording algemeen in gebruik is 'n samestelling uit drie Gelofte-"oorkondes" (1) Die Kommandantsverslag in die (tweetalige) Kaapse Koerant De Zuid-Afrikaan gepubliseer kort na die Bloedrivier-veldslag; (2) Die Kommandojoernaal binne enkele maande na (1) in dieselfde koerant afgedruk; en (3) Cilliers se sterfbedherinnerings meer as 30 jaar later deur Hofstede gepubliseer. ('n Cilliers-brief met soortgelyke inhoud het ook gedeeltelik behoue gebly.) Vir die heel eerste keer word al die Gelofte-oertekste in oorspronklike weergawe, noukeurig en volledig in 'n enkele bundel weergegee, saam met al die redaksionele kommentaar wat in De Zuid-Afrikaan daaromheen verskyn het. Na elkeen van die transkripsies word 'n skandering uit die vroegste-behoue uitgawes van die oorkondes gegee, naamlik van daardie paragrawe wat die Gelofte-bewoording bevat. Die bundel sluit af met aantekeninge waarin die Gelofte-bronne met mekaar en met die gangbare weergawe vergelyk word.

Book information

ISBN: 9781291664553
Publisher: Lulu Press
Imprint: Lulu.com
Pub date:
Language: Afrikaans
Number of pages: 132
Weight: 180g
Height: 210mm
Width: 147mm
Spine width: 10mm