Publisher's Synopsis
'n Opwindende manier om nuwe dinge te leer aangaande die gedrag en eienskappe van die wonderlike see-lewe van suidelike Afrika. Interessante fiete waaraan aandag gegee word is: Waarom is seewater sout? Kan sommige visse regtig vlieg? Is daar spoke op ons strande? Waarom skitter die golwe in die nag?