Publisher's Synopsis
Woestyn GedagtesProsa en Poësie uit DamaralandEpenetus se skrywery het al op skooldae begin, en telke male het hy gemik om Afrikaans te skryf. Sy eerste publikasie was n engelse boek "Why Great Leaders are Catalysts" saam met Dr Rowan Van Dyk. Hierdie Afrikaanse Prosa en Poësie samestelling het sy ontstaan uit die 2020 Covid grendelstaat, vorm aangeneem. Toe almal uit wanhopige en negatiewe praatjies mekaar meer en meer opgewerk het, het epenetus besluit om die pen op te neem en sy hart uit te stort.