Delivery included to the United States

Werking Van Die Gawes

Werking Van Die Gawes

Paperback (31 Aug 2018) | Afrikaans

  • $15.59
Add to basket

Includes delivery to the United States

10+ copies available online - Usually dispatched within 7 days

Publisher's Synopsis

Die liggaam van Christus is 'n medewerkende organisme wat bestaan uit baie lede, elkeen met sy eie verskillende funksie wat 'n bydrae lewer tot die opbouing van die Liggaam. Die Heilige Gees rus elke persoon toe met spesifieke gawes om te spesialiseer in die bediening. Hierdie gawes is nie natuurlike talente of menslike talente nie maar is die openbaring van die Heilige Gees deur die mens. Ons moet kan onderskei tussen die gawes van die Heilige Gees en natuurlike gawes. Natuurlike gawes is verstandelike talente wat oorgeërf word, maar die gawes van die Heilige Gees word deur God gegee, deur die Heilige Gees. Dit kan nie oorgeërf word nie. Die hoofdoel van hierdie gawes is om die lede van die Liggaam van Christus te bedien.

Book information

ISBN: 9781724627339
Publisher: Amazon Digital Services LLC - KDP Print US
Imprint: Createspace Independent Publishing Platform
Pub date:
Language: Afrikaans
Number of pages: 186
Weight: 222g
Height: 216mm
Width: 140mm
Spine width: 10mm