Delivery included to the United States

Verraad Op Hoopplaas

Verraad Op Hoopplaas 'N Vrou Se Emosionele Stryd Om Te Midde Van Drama Liefde Na Hartseer Te Vind.

Paperback (17 Dec 2024) | Afrikaans

  • $27.71
Add to basket

Includes delivery to the United States

10+ copies available online - Usually dispatched within 7 days

Publisher's Synopsis

Na nog 'n liefdesteleurstelling aanvaar Julia 'n tydelike oorplasing na Vaaldorp.

Julia is klaar met mans, maar die sjarmante eienaar van die gastehuis op Hoopplaas, Frits, laat haar van mening verander.
Andries val egter met sy melkkanne die gastehuis binne en krap die slaai deurmekaar. Terwyl Julia met haar emosies worstel, raak sy betrokke by die donker geheime op Hoopplaas.

Wie is Tokkels, en wat is die verhouding tussen Frits en Andries? Hoekom brand die plaas af? Is daar hoop dat Julia weer liefde sal vind op 'n onheilsplek soos Hoopplaas?

Book information

ISBN: 9798303392014
Publisher: Amazon Digital Services LLC - Kdp
Imprint: Independently Published
Pub date:
Language: Afrikaans
Number of pages: 270
Weight: -1g
Height: 229mm
Width: 152mm
Spine width: 14mm