Delivery included to the United States

Tussen Doringdraad en Kosmos

Tussen Doringdraad en Kosmos

Paperback (18 Nov 2021) | Afrikaans

  • $13.07
Add to basket

Includes delivery to the United States

10+ copies available online - Usually dispatched within 7 days

Publisher's Synopsis

Drienie Joubert-Kelly se liefde vir Afrikaans en poësie kan gesien word in haar werk, alles wat in haar persoonlike lewe gebeur, mense, omstandighede, die see, berge en bos is alles dinge wat haar inspireer om te skryf. Sy is veral lief vir die bosveld en beskryf haarself as n Bosveld - Eva

hoor jy hoe my drome baljaar
waar die kosmosblomme uitbundig lag
want
my denke is n skildery van lentekleure
waar weerspieëlings die grasveld kol-kol verken
en my woorde soos tolbos
aan n hakiesdraad verstrengel

Book information

ISBN: 9798769553844
Publisher: Amazon Digital Services LLC - KDP Print US
Imprint: Independently Published
Pub date:
Language: Afrikaans
Number of pages: 168
Weight: 200g
Height: 216mm
Width: 140mm
Spine width: 9mm