Delivery included to the United States

Stories Wat Saak Maak

Stories Wat Saak Maak Kortverhaal Bundel

Paperback (25 May 2024) | Afrikaans

  • $18.38
Add to basket

Includes delivery to the United States

10+ copies available online - Usually dispatched within 7 days

Publisher's Synopsis

Hierdie tien verhale illustreer hoe broos ons menslike verhoudings is. Broos en kosbaar. Ons is uitgelewer aan mekaar, ons smagting na aanvaarding en liefde maak of breek ons. Dit maak saak hoe ons met mekaar omgaan, want net dán sal ons bewus wees van mekaar se seer en pyn.

Die verhale vertel van liefde wat nie vervul word nie, pyn en seer wat ons krank maak, 'n grysappelboom waaronder drome gedroom word. Drome, as ons regtig glo, wat tog bewaarheid sal word.

Die leser sal hom/haar maklik kan vereenselwig met die verhale, omdat dit gebeure is wat ons tog die een of ander manier raak.
Al is omstandighede nie altyd gunstig nie, is dit nie jou omstandighede wat bepaal waar jy eendag gaan opeindig nie, jy bepaal dit self.

Stories is nie maar net stories nie, dit maak saak.

Book information

ISBN: 9798326638045
Publisher: Amazon Digital Services LLC - Kdp
Imprint: Independently Published
Pub date:
Language: Afrikaans
Number of pages: 96
Weight: -1g
Height: 216mm
Width: 140mm
Spine width: 5mm