Delivery included to the United States

Partytjietyd!

Partytjietyd! Pret Idees Vir Kinderpartytjies

Paperback (06 Jan 2002)

Not available for sale

Out of stock

This service is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

Publisher's Synopsis

Almal moet 'n kinderpartytjie geniet - ook die ouers van die verjaardagmaat, en kinders met voedselallergiee of ander probleme soos diabetes. Partytietyd! is vol idees vir partytjies vir kinders van een tot 12. Besonderhede word gegee vir partytjies volgens temas, met voorstelle vir uitnodigings, versierings, 'n spesiale verjaardagkoek, soet en southappies, iets te drinke en nagereg, alles temagebaseer. Daar is ook spesifieke partytjievoorstelle vir jong tieners. Die algemene inleiding dek die praktiese reelings betrokke by 'n kinderpartytjie en gee volop wenke en idees vir kortpaaie. Speletjies en aktiwiteite is 'n noodsaaklike deel van jou kind se spesiale dag; dit word afsonderlik volgens ouderdomsgrope bespreek. Daar is immergroen basiese resepte wat deurgaans gebruik word, en 'n afdeling met voorstelle om partytjies ook vir kinders met voedselallergiee toeganklik te maak.

Book information

ISBN: 9781875001651
Publisher: Metz Press,South Africa
Imprint: Metz Press,South Africa
Pub date:
Language: English
Number of pages: 96