Publisher's Synopsis
'n Gids vir alle padgebruikers tot die re?ls en kodes van die pad vir almal van die motoris tot die voetganger; van die bromponie-ryer tot die perderuiter. Dit is nie om dowe neute dat hierdie gids maklik in die paneelkissie van enige motorkar pas, want dit is waar hierdie gids tot die padkodes hoort u sodat dit maklik geraadpleeg kan word. In Padkode word al die re?ls en regulasies in die verskillende verkeersordinansies opgesom. Daar is ook duidelike riglyne vir die voorwaardes waaraan motoriste moet voldoen terwyl hulle bestuur.