Publisher's Synopsis
Lees sonder grense Graad 3: Die Haas Boek is meer as an gewone leesboek. Daar is an wye verskeidenheid tekste, van Afrika-legendes en rympies tot blokkiesraaisels, grappies en speletjies. Verskillende tekssoorte soos stories, dramas, prentverhale en koerantberigte ontwikkel leesvaardighede en visuele geletterdheid.