Publisher's Synopsis
Hierdie studiegids gaan saam met Kry jou kode 8-rybewys, en is gerig op die amptelike Suid-Afrikaanse rybewystoets, die K53. Alles wat jy moet weet om jou leerlinglisensietoets te slaag is onderverdeel in kort, maklike afdelings wat ook as proeflopies gebruik kan word u met die toetsoefeninge kan jy jou toets met die toetsstelsel wat in die werklike toets gebruik word en so verseker dat jy slaggereed is. Illustrasies maak padgebruiksrels, padtekens en ander verlangde inligting maklik om te verstaan en te leer.