Delivery included to the United States

Hartsverlange

Hartsverlange

Paperback (25 Oct 2021) | Afrikaans

  • $12.07
Add to basket

Includes delivery to the United States

10+ copies available online - Usually dispatched within 7 days

Publisher's Synopsis

Hartsverlange is nie jou gewone roman nie. Dit vertel die verhaal van 'n gesin soos ons dit in ons lewens ervaar, die realiteit, die hegte gesinslewe tussen ouers en kinders en die onderonsies tussen kinders. Die titel Hartsverlange laat 'n mens wonder in die begin maar soos die wel en wee van die gesin aangaan, kom die hartsverlange na vore.

Tina was in 'n motorongeluk en in 'n koma ... Gaan Tina se lewe ooit weer dieselfde wees as voor die ongeluk?

Kom lees en ervaar 'n tipiese Suid-Afrikaanse gesin en dalk herken jy ook jou lewe en gesin in hierdie aangryplike verhaal.

Book information

ISBN: 9798753445674
Publisher: Amazon Digital Services LLC - KDP Print US
Imprint: Independently Published
Pub date:
Language: Afrikaans
Number of pages: 154
Weight: 186g
Height: 216mm
Width: 140mm
Spine width: 8mm