Delivery included to the United States

Die Vyfvoudige Gebed

Die Vyfvoudige Gebed

Paperback (13 Sep 2018) | Afrikaans

  • $15.29
Add to basket

Includes delivery to the United States

10+ copies available online - Usually dispatched within 7 days

Publisher's Synopsis

Gebed is eenvoudig kommunikasie met God. Dit kan deur praat, die geskrewe woord, vreemde tale, meditasie of sang beoefen word. God begeer dat ons met Hom praat en gebed is die middel wat gebruik word. Gebed is nie vir ons om selfsugtig vir God te vra vir goed nie, maar om Hom te eer en te loof vir die tyd wat ons met Hom kan deurbring. Gebed is 'n opdrag van God en word in die openbaar as ook privaat beoefen. So'n bevel bring dié met 'n gebedsgees in groter intimiteit met God. Gebed verseker die een wat bid, asook die een vir wie gebid word, dat daar groot dinge van God sal kom. Baie mense dink gebed is 'n eenrigtinggesprek, alhoewel gebed in al twee rigtings kan en behoort te wees, waar ons ook luister na wat God te sè het. God kan met ons praat deur die Bybel, ander mense, deur omstandighede, maar veral deur Sy Heilige Gees. God kan spesifieke woorde in ons gedagtes plaas en Hy kan ook met ons spreek in 'n hoorbare stem. Deur gebed vind ons 'n werklike verhouding met God. Die kwaliteit van ons gebedslewe bepaal die kwaliteit van ons verhouding met God. Gebed is om met God te praat. Gebed is ook om na God te luister. Gebed is waar ons die teenwoordigheid van God kan geniet.

Book information

ISBN: 9781724627544
Publisher: On Demand Publishing, LLC-Create Space
Imprint: Createspace Independent Publishing Platform
Pub date:
Language: Afrikaans
Number of pages: 158
Weight: 191g
Height: 216mm
Width: 140mm
Spine width: 9mm