Delivery included to the United States

Die Uhuru Kode

Die Uhuru Kode

Paperback (11 Mar 2022) | Afrikaans

  • $21.92
Add to basket

Includes delivery to the United States

10+ copies available online - Usually dispatched within 7 days

Publisher's Synopsis

Suid-Afrika in die nabye toekoms.
Die politieke situasie in die land is soos 'n bom wat tyd en plek soek om te ontplof. Die situasie word verder aangestook deur Lucky Zuberi, die leier van die amptelike opposisie leier in Suid Afrika wat sy volgelinge aanhits om die witmense in die land uit te roei. Volgens hom is ware vryheid slegs moontlik sonder die witman en hy verkondig dit in sy toesprake.
Plaas aanvalle neem toe en die moorde daaraan gekoppel is baie wreed.
'n Regse groep, die Wit Weerstand Beweging (WWB), vermoor Lucky Zuberi. Die evangelie wat Zuberi verkondig het toe hy nog gelewe het, het nou die evangelie geword wat sy volgelinge nou vuriglik verkondig.
Sy evangelie was duidelik en eenvoudig. "Maak dood die wit man."
Dit veroorsaak 'n oop jagseisoen op alle wit mense in Suid-Afrika wat inderhaas moet vlug.
Schalk Scheepers, 'n welbekende argitek wat 'n plaasaanval oorleef het, vlug met sy familie en skuil in grotte naby die grens van Lesotho in die Vrystaat. Schalk raak betrokke by die UWB (Uhuru Weerstand Beweging).

Book information

ISBN: 9798394787690
Publisher: Amazon Digital Services LLC - Kdp
Imprint: Independently Published
Pub date:
Language: Afrikaans
Number of pages: 416
Weight: 408g
Height: 203mm
Width: 127mm
Spine width: 22mm