Delivery included to the United States

Die Geesteswêreld: 'n Christelike Perspektief

Die Geesteswêreld: 'n Christelike Perspektief

Paperback (27 Aug 2020) | Afrikaans

  • $19.77
Add to basket

Includes delivery to the United States

10+ copies available online - Usually dispatched within 7 days

Publisher's Synopsis

Indien u al ooit gewonder het watter wesens in die geesteswêreld woon en of daar infrastruktuur is, is hierdie boek vir u. U mag al gewonder het of bose en onrein geeste 'n impak op mense en spesifiek Christene kan hê. Die outeur bespreek hierdie aangeleenthede in diepte. Die Bybel leer dat die menslike gees weergebore moet word. Indien u meer oor hierdie misterie wil weet, en die praktiese implikasies hiervan wil verstaan, sal hierdie boek u iets gee om oor te dink. Ons leef in 'n kosmiese konflik en dit het 'n impak op ons almal. Die skrywer deel inligting oor hoe om in hierdie konflik, 'n doelgerigte lewe te leef en in oorwinning te staan. Indien u wonder waartoe 'n geestelik volwasse persoon onder leiding van God die Heilige Gees in staat kan wees, sal hierdie boek u baie gee om oor na te dink. Die outeur gebruik praktiese voorbeelde ter illustrasie van belangrike konsepte. Dit is dus 'n praktiese boek waarby gelowiges aanklank sal vind.

Book information

ISBN: 9781716625480
Publisher: Lulu Press
Imprint: Lulu.com
Pub date:
Language: Afrikaans
Number of pages: 200
Weight: 272g
Height: 229mm
Width: 152mm
Spine width: 11mm