Publisher's Synopsis
Sedert die verskyning van hierdie titel in 1985 het dilt een van die toonaangewende metodologiehandboeke in Suid-Afrikaanse tersi?re onderwys geword. Dit verskaf 'n inleiding tot die fundamentele begrippe in geesteswetenskaplike navorsing en vul ander boeke oor spesifieke navorsingsmetodes en -tegnieke aan.